Die veroordeelde moordenaar en verkragter Thabo Bester is Saterdag volgens berigte in hegtenis geneem.
FiND iT het navraag by die polisie gedoen vir bevestiging en wag vir terugvoer.
Bester het verlede jaar in Mei uit die Mangaung-korrektiewe dienste ontsnap.
Hou FiND iT dop vir meer hieroor.
(Fotokrediet: SowetanLIVE)



