Wie is jou gunsteling- BSV-paartjie?

Deel hierdie storie / Share this story

In Donderdagaand se episode van Boer Soek ‘n Vrou was die boere met hulle pasmaats met ‘n week vakansie. Die boere het trots met hulle dames aan die sy opgedaag, behalwe twee boere wat voor die vakansie reeds besluit het dat hulle en die gekose dames se paadjies skei.

Wie is jou gunstelingpaartjie van die seisoen?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel