Blikkies, oftewel Sean du Preez, wat in 1980’s die rol van Blikkies in die gewilde TV reeks Trompie en die Boksombende gespeel het, is oorlede.
Die Suid-Afrikaanse Legendesmuseum het die aankondiging op hul Facebook-blad gedeel.
Daar is nie tans meer besonderhede beskikbaar nie.
Het jy na die reeks gekyk toe jy jonger was?
Blikkies is heel regs op die eerste foto en tweede van links op die tweede foto.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



