Bobby nege uur op lughawe gestrand na ‘bird strike’

Deel hierdie storie / Share this story

Bobby van Jaarsveld, bekende Suid-Afrikaanse sanger, vertel hoe “een voël soveel skade” aangerig het toe hy op pad na die KKNK was.

Hy vertel hoe hy en sy band uit Durban gevlieg het en daarna op ‘n vlug vanaf Johannesburg na George was.

‘n Voël het teen die vliegtuig vasgevlieg en die vliegtuig was genoodsaak om met net een enjin na Johannesburg om te draai.

“Ek is nou al vandag nege uur op die lughawe, toe drink ek maar ‘n bier of agt.”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel