Besoek die Horseshoe Inn vanaf 7 April tot 9 April om 11:00 om deel te neem aan ‘n paaseierjag met jou kleingoed.
Daar is ‘n springkasteel en baie pret wat wag.
Skakel Horseshoe Inn by 053 832 5267 of besoek hulle by Memorialweg 101, Royldene, Kimberley.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Buco se ure die Paasnaweek



