LEES OOK: DNA-uitslae bekend van vrou wat beweer sy is Maddie McCann
Die Stad Kaapstad het oor ’n tydperk van 12 maande byna 200 klagtes van geraas weens kragopwekker ontvang. Aangesien die winter nader kom en daar geen duidelike aanduiding is van wanneer beurtkrag sal eindig nie, word inwoners aangeraai om bedag te wees op die riglyne rondom die gebruik van kragopwekkers.



