11 cholera gevalle in Gauteng

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Nog vier choleragevalle aangemeld ná doop in rivier

Die departement van gesondheid het bevestig dat cholera gevalle in die Gauteng gestyg het van tien na 11 in die laaste drie dae.

Vier van die nuutste gevalle is na mense gedoop is in die Jukskei rivier en gedwing is om die water te drink, wat nou toetse ondergaan. Sewe of agt gevalle was in Diepsloot waar mense ook gedoop is.

Mense word aangemoedig om na die dokter te gaan as hulle simptome wys, selfs al bly hulle nie in Gauteng nie.

Bronne 702, Cape Talk, News24

Lees ook: Nog vier choleragevalle aangemeld ná doop in rivier