Wim de Villiers in die spervuur nadat hy glo ’n familielid voortrek wat medies by die universiteit wou studeer

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Vragmotor en minibustaxi bots, geen ernstige beserings nie

Wim de Villiers, visekanselier en rektor van die Universiteit Stellenbosch, word daarvan beskuldig dat hy nepotisties opgetree het deur ’n plek aan te bied vir ’n familielid by die universiteit wat medies wou studeer.

Volgens de Villiers was dit ‘n “misskatting”.

Klik hier om die volledige artikel te lees