Het jy vandag in ‘n ‘April Fools’ strik getrap?

Deel hierdie storie / Share this story

Carl Niehaus het vroegoggend “brekende nuus” gedeel waarin hy gesê het dat president Cyril Ramaphosa in hegtenis geneem is.

Die nuus het gesê dat die president vir bedrog en korrupsie in hegtenis geneem is.

Die fopnuus is duisende kere gedeel en het kommentaar ontlok.

Twee uur gelede het hy geplaas dat dit “April Fools” fopnuus is, maar dat die dag sal kom.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel