LEES OOK: 67-jarige na bewering deur haar dogter met ’n hamer aangeval
Van Januarie tot Desember 2022 het wit- en bruinbrood-kleinhandelpryse met onderskeidelik 20% en 19% gestyg. Die prys van mieliemeel het met 32% gestyg en van R26,62 tot R35,29 gespring. Hierdie skerp prysstygings het arm en kwesbare Suid-Afrikaners die hardste getref.
Klik hier om die volledige artikel te lees