Hof beveel universiteit om student te laat slaag

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Drie onderwysers in Oos-Kaap geskors oor beweerde seksuele misdrywe

‘n Onderwysstudent in sy finale jaar wat by die Universiteit van Fort Hare studeer, het hom na die hof gewend nadat hy gedruip het toe hy nie sy finale praktiese assessering betyds ingegee het nie.

Mbali Silimela het hom na die hof gewend toe die universiteit besluit om sy punt van 57% na 23% te verander omdat hy nie sy assessering betyds ingegee het nie.

Die hof het beslis dat die universiteit sy assesserings moet laat merk sodat Silimela kan slaag.

Bronne: Sowetan LIVE, VN Explorer, Be Loud

Lees ook: Drie onderwysers in Oos-Kaap geskors oor beweerde seksuele misdrywe