Het jy die aardbewing tot in Bloemfontein gevoel?

Deel hierdie storie / Share this story

Bloemfontein-omgewing in die Vrystaat het vanoggend om 08:54 ‘n aardbewing gehad.

Volgens Volcano Discovery was dit ‘n ligte aardbewing, met ‘n lesing van 3.5 in grootte en 10 km onder die oppervlak, op die Richterskaal gemeet.

Dit het 76 km Suid van Bloemfontein, Vrystaat, plaasgevind.

Tussen Reddersburg en Dewetsdorp.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel