Lees ook: Drie onderwysers in Oos-Kaap geskors oor beweerde seksuele misdrywe
Die Australiese polisie het ‘n man in hegtenis geneem wat gelyk het of hy ‘n AK-47 in die openbaar ronddra..
Na ‘n groot gejaag Woensdagaand is die “geweer” in ‘n geparkeerde voertuig gevind, maar dit was ‘n “bong” – ‘n toestel wat gebruik word om dagga te rook – in die vorm van ‘n AK-47.
Die man is in hegtenis geneem en word aangekla van die besit van ‘n onwettige voorwerp en intimidasie. Hy bly in aanhouding en sal in April in die hof verskyn.
Bronne: BBC, Flipboard, The Guardian
Lees ook: Tronkbewaarder na bewering verbind met Thabo Bester koop glo nuwe kar maand voor ontsnapping



