Die 16-jarige Zarbienette Henery (Zarbie) is sedert Maandag 27 Maart 2023 in Alberton, Gauteng, vermis.
Sy is dié dag om 13:00 vir die laaste keer by die huis gesien.
Dis onbekend wat sy tydens haar verdwyning aangehad het.
Sy het blonde hare en blou oë.
Uitkenbare merke is twee moesies bokant haar lip.
Indien enigiemand weet waar sy haar bevind, kan daar met die volgende persone kontak gemaak word:
Alberton SAPD – 011 861 6800
Missing in SA:
Wendy – 072 649 7683
Louise – 083 285 5994
Leonardo – 079 351 2160
Marsha – 065 941 7317
Matt – 081 010 3888
Grayham – 076 712 7062
Connie – 072 911 6124
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



