LEES OOK: Derdetaalspreker se liefde vir Afrikaans lei tot meestersgraad in vertaling
Kolonel Robert Netshiunda, polisiewoordoverder in Mpumalanga, het aan AfriNUUS bevestig dat die polisie in Mpumalanga ’n saak van poging tot moord ondersoek na ’n voorval waarin ’n 67-jarige vrou na bewering op Dinsdag 28 Maart 2023 in Durban deur haar dogter aangeval is.



