Stad Tshwane het ‘n nuwe burgemeester uit DA-geledere

Deel hierdie storie / Share this story

Cilliers Brink van die DA is as die Stad Tshwane se nuwe uitvoerende burgemeester verkies.

Die Demokratiese Alliansie het die aankondiging op hul sosialemediablaaie gemaak.

“The multi-party coalition will now focus on building a Capital City that works for all its people.’

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel