SKOKKENDE BEELDMATERIAAL – NIE VIR SENSITIEWE LESERS NIE
Hier is beeldmateriaal van oomblikke voordat die polisie die 28-jarige transgender-vrou by die Covenant School in Nashville doodgeskiet het.
Tragedie het die skool in Tennessee Maandagoggend getref toe ‘n skieter, gewapen met twee aanvalstylgewere en ‘n handwapen, drie studente en drie personeellede noodlottig gewond het.
Niemand wat geskiet is, het oorleef nie.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



