Minstens 300 mense haweloos na Imizamo Yethu-brand

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: DA soek meer inligting oor Thabo Bester-onstnapping

Minstens 300 inwoners van die informele nedersetting Imizamo Yethu is haweloos gelaat na ‘n brand Sondag by hulle huise uitgebreek het. Meeste van die inwoners was nog besig om te herstel na die brand wat verlede jaar daar gewoed het.

Minstens 60 informele wonings het Sondag afgebrand. Die brand is eers na middernag deur die 70 brandbestryders geblus.

Geen beserings is rapporteer nie en die oorsaak van die brand is onbekend.

Bronne: IOL, Sowetan LIVE, VN Explorer

Lees ook: DA soek meer inligting oor Thabo Bester-onstnapping