Energiekenners waarsku oor nog beurtkrag die winter

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Spermskenker wat glo meer as 550 kinders het, gedagvaar

Energiekenners het gewaarsku dat daar waarskynlik meer beurtkrag met moontlike hoër vlakke in die winter sal wees.

Eskom het aangekondig dat daar vandeesweek laer vlakke van beurtkrag sal ingestel word. Energiekenner Clyde Mallinson het gesê een van die redes vir die laer vlakke is dat daar minder aanvraag vir elektrisiteit is. Hy het ook gesê daar is ‘n verbetering in die steenkoolvlootkapasiteit.

Mallinson het bygevoeg dat daar meer elektristeitsaanvraag sal wees in die wintermaande en dit sal moontlik meer beurtkrag veroorsaak.

Bronne: IOL, Energy Central, VN Explorer

Lees ook: Spermskenker wat glo meer as 550 kinders het, gedagvaar