Polisie word gevra om op te tree na moord op Cloete Murray en sy seun

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Verdagtes in AKA-moord in hegtenis

Corruption Watch het ‘n oproep op die polisie gedoen om die moord op Cloete Murray en sy seun. Tom Murray, deeglik te ondersoek.

Die pa en seun is verlede week in Midrand vermoor in wat geglo ‘n sluipmoord was.

Murray was ‘n rekenmeester bekend daarvoor dat hy hoëprofiel-korrupsiesake ondersoek het. Murray was ook ‘n bekende likwidateur wat aan verskeie sake gewerk het, insluitend dié van die Bosasa-likwidasie en Comair.

Bronne: IOL, Politics web, Money Web

Lees ook: Verdagtes in AKA-moord in hegtenis