Verdagtes in AKA-moord in hegtenis

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: AKA se lyfwag praat oor aand van sy moord

Drie mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op Kiernan “AKA’ Forbes.

Die mans is Sondag in hegtenis geneem na die polisie hulle glo deur die week gemonitor het.Hulle is in Kaapstad in hegtenis geneem en sal na Durban vervoer word waar hulle aangekla sal word.

Bronne: IOL, Daily Voice, Cape Town ETC

Lees ook: AKA se lyfwag praat oor aand van sy moord