Lees ook: Verdagtes in AKA-moord in hegtenis
’n Man wat homself as ’n prokureur voorgegee het en sy kliënt sal na verwagting Maandag in die Bethal-landdroshof verskyn.
Die man is in hegtenis geneem nadat hy ’n man beskuldig van moord verteenwoordig het in die Bethal-landdroshof in Mpumalanga.
Die man is deur die Valke se Secunda-eenheid vir ernstige georganiseerde misdrywe in hegtenis geneem nadat die saak teen die moordbeskuldigde uitgestel is.
Bronne: IOL, The Citizen, Ghanamma



