Kyk: Só word ‘n vragmotor skaamteloos leeg gedra

Deel hierdie storie / Share this story

Video in berig!

Yusuf Abramjee, aktivis teen misdaad, het hierdie video op Twitter gedeel.

In die video van gebeure wat op die N2, M25-wisselaar in Durban plaasvind, kan gesien word hoe daar op ‘n vragmotor toegesak word en omstanders hulleself aan die vrag help.

Volgens Abramjee se plasing is dit voedselpakkies.

Hoe voel jy oor hierdie tipe optrede, die steel van vragmotors se vragte, wat nou besig is om die norm te word?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel