LEES OOK: Mark Zuckerberg en vrou verwelkom derde babadogter
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n kostebevel in die Hooggeregshof in Pretoria gewen vir regsaksie wat die organisasie in 2022 teen die verlenging van die regering se nasionale ramptoestand geloods het.



