Marciel Hopkins, aanbieder van die maatsoekprogram Boer Soek ‘n Vrou, het foto’s gedeel van die paartjies ná die boere Donderdag hulle finale keuses gemaak het.
Het jy die episode gekyk? Wat het jy gedink van die paartjies?
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



