Lees ook: André de Ruyter ‘verdwyn’
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het waarskuwings vir KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap vir swaar reën en donderstorms vir vanaand uitgereik.
Saws het gewaarsku dat daar oorstromings kan voorkom en dat dit gevaarlik gaan wees om te ry.
Daar is ook ’n oranje vlak 6-waarskuwing vir swaar reënval oor die sentrale en oostelike dele van die Oos-Kaap.
Bronne: IOL, OFM, African News Agency
Lees ook: André de Ruyter ‘verdwyn’



