Tradisionele paspoorte sal verruil word vir hartklop, meen kenners

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Transgender-vrouens deelname aan vroue-atletiek verbied

‘n Nuwe studie het voorspel dat tradisionele paspoorte ‘n ding van die verlede gaan word en dat mense se hartklop en biometriese inligting oor 50 jaar van nou af gebruik gaan word.

Die studie het ook voorspel dat vliegtuigsitplekke na gelang van ‘n mens se liggaamsbou sal aanpas, flieks op vlugte direk in mense se oë gespeel sal word en dat digitale portiere die norm sal wees.

Bronne: IOL, Independent, The World News

Lees ook: Paar deel kamer met luislang in Kruger Nasionale Park