Kyk: Verneuker, jy laat ‘n bloedspoor van jongmense wat nié wil trou nie

Deel hierdie storie / Share this story

Gretha Wiid, gewilde openbare figuur, het haar in ‘n video-opname na sosiale media gewend met ‘n pertinente boodskap aan “verneukers.”

Met ‘n gesprek tussen haar en haar dogter wat aan haar vertel het dat ‘n skoolmaat se ouers “ook” deur ‘n egskeiding gaan, het haar reguit met “skuldige persone” laat praat.

“God sal nie vir jou ‘n getroude mens stuur nie.”

“Daar is ‘n hele generasie kinders wat nie meer glo in die huwelik nie, wat nie wil trou nie.”

“Daar is geen verskoning vir ‘n affair nie.”

“Daar is geen “maar” nie.”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel