‘n Jong man van Maclear in die Oos-Kaap is vanoggend ontvoer.
Volgens berigte is Hilton Wicks vanoggend ontvoer en is sy ontvoerders glo vanoggend naby Umtata gewaar. Hulle ry vermoedelik in ‘n grys Toyota Corolla.
Hierdie is ‘n ontwikkelende storie. Hou FiND iT dop vir meer hieroor.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



