Fase 1-beurtkrag ingestel, beurtkragskedule tot Woensdag bekend

Deel hierdie storie / Share this story

Eskom het Sondag aangekondig dat hy fase 1-beurtkrag vanaf 05:00 Maandagoggend tot 16:00 Maandagmiddag sal implementeer.

Die kragvoorsiener het verder genoem dat fase 2 dan weer vanaf 16:00 ingestel sal word voor beurtkrag dan weer opgeskort sal word.

Lees die volledige verklaring hier:

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel