Bidbyeenkoms vir ontvoerde Riana Pretorius

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Bidbyeenkoms vir die ontvoerde biokinetikus van Gqeberha, Riana Pretorius, is Sondagaand gehou.

Boodskappe hieroor is vroeër die naweek aangestuur, na die nuus van haar ontvoering en ‘n losprys van R2 miljoen, soos ‘n veldbrand op sosiale media versprei het.

Tracey Wright het op ‘n Facebook-groep, Knights of the third wheel, video’s en foto’s van die byeenkoms gedeel.

Nog video’s is op ander groepe gedeel.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel