Devon Hofmeyr van die Bittereinders het met ‘n video-opname ‘n duidelike boodskap aan Julius Malema gestuur.
Hy sê onomwonde aan Malema dat hy geen sê of besluit het oor wat waar moet gebeur nie en sal nie vir ander besluit nie.
“You are not God, you are not a leader, you are a politician who barely got 10% in the last national election.”
En aan landsburgers het hy die volgende raad: Wees veilig, gaan werk toe of gaan vang vis of drink ‘n bier, moenie dat politici jou besluite en keuses beïnvloed nie.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



