Het jy na die nuutste BSV-episode gekyk?

Deel hierdie storie / Share this story

“Kan ek altwee kies?”

Die boere het in Donderdagaand se episode van Boer Soek ‘n Vrou ‘n bietjie alleentyd saam met die dames gehad. Van die boere kon reeds hulle besluite neem, terwyl ander eers nog ‘n bietjie wil dink voor hulle ‘n dame huis toe stuur.

Kyk hier na wat die pasmaats gesê het.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel