Een gewapende verdagte is Donderdag kort na die vermeende ontvoering van Riana Pretorius, ‘n biokinetikus van Gqebeha, in ‘n motor wat moontlik by die ontvoering betrokke was, gevind.
Die motor is onder die brug in Carbon Black gevind.
Kapt. Yolisa Mgolodela, woordvoerder vir die Valke, het die nuus pas aan FiND iT bevestig.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



