Tienermeisie (15) sedert Sondag vermis

Deel hierdie storie / Share this story

Die 15-jarige Clarene Flooks, ‘n gemeentedogter van die AGS Pharos Gemeenskapskerk, is sedert Sondag vermis en word gesoek.

Die kerk sê enigiemand wat haar moontlik gewaar, kan Yolanda Kok by 073 4150 279 kontak.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel