Jacques Potgieter deel foto van seun by eerste bulletjie-rugbywedstryd

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Seun (3) sterf nadat pa hom met grassnyer raakry

Jacques Potgieter (36), voormalige Springbok-rugbyspeler, het ‘n oulike foto van hom en sy seun by sy eerste “bulletjie-rugbywedstryd” gedeel.

“Daar is nie woorde om te beskryf hoe trots Pappa op jou was gisteraand met jou eerste bulletjie-rugbywedstryd nie,” sê Potgieter.

“Ek het sommer trane in my oë gekry toe jy met die bal hardloop!”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel