‘n Vroulike huiswerker (47) is Dinsdagoggend 7 Maart 2023 deur twee honde van haar werkgewer op Upington verskeur.
Sers. Omphile Masegela, polisiewoordvoerder, sê ‘n navraag is geregistreer nadat die aanval plaasgevind het.
Die vrou ontvang tans mediese hulp in die Dr. Harry Surtie-hospitaal.
Die ondersoek duur voort.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



