Amor Vittone vier vandag 51ste

Deel hierdie storie / Share this story

Amor Vittone, Suid-Afrikaanse sangeres, choreograaf, motiveringspreker en aktrise, vier vandag haar 51ste verjaardag.

Wens haar in die kommentaarblok geluk!

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel