Kyk!: Vir watter een van die wilde diere is jy die bangste?

Deel hierdie storie / Share this story

Kyk na hierdie video-opnames wat op die Latest Sightings – Greater Kruger Facebook-blad gedeel is.

In die video’s kan gesien word hoe wilde diere voertuie met insittendes wat hulle gebied betree dreigend nader. Hulle jaag die insittendes van die voertuie die skrik op die lyf en duik op wanneer dit die minste verwag word.

Watter een van die voorvalle laat jou vreesbevange?

Het jy al so ‘n ondervinding beleef?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel