LEES OOK: Ma (34) en seuntjie (3) sterf toe vragmotor hul stilstaande motor tref
Die wenner van Vrystaat Landbou se 27ste #jongboervandiejaar-kompetisie word op 18 April aangekondig.
Vrystaat Landbou het solank die name van die kandidate bekendgemaak.
“Ons het drie baie sterk kandidate en die kompetisie is taai! Wens gerus die manne hier sterkte toe!”
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



