Kyk: Sanger Mathys Roets help slaggate regmaak op pad na die KKNK

Deel hierdie storie / Share this story

Mathys Roets, Suid-Afrikaanse sanger, het hierdie video gedeel van hy wat op pad is na die KKNK op Oudtshoorn.

In plaas daarvan dat hy reeds op die verhoog oefen, maak hy slaggate reg op pad na sy bestemming. Hy doen dit saam met Permanent Potholes Solutions.

Kyk na die video en laat weet ons wat jy daarvan dink dat hierdie sanger die pad help regmaak op pad na sy optrede sodat feesgangers nie sal vasval op pad na die KKNK toe nie.

“Ons vat die pad KKNK toe gat vir gat, vir Taal van my hart.

“Kyk hoe maak ons ‘n gat reg! Saam met Permanent Potholes Solutions.”

“‘n Gladde pad lê voor.”

Mathys Roets

Permanent Pothole Solutions

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel