Lees ook: Lid van Tembe- koninklike familie doodgeskiet in KZN
Samson Buthelezi is Woensdagoggend by sy huis op Nquthu doodgeskiet. Buthelezi het vir die Zoeloe-koning Misuzulu kaZwelithini gewerk in die Jama- tradisionele gemeenskap en het die Isizwe-sake hanteer.
Buthelezi is deur onbekende gewapende mans by sy huis in die noorde van KwaZulu-Natal aangeval en doodgeskiet.
Buthelezi se moord is die nuutste in ’n reeks moorde op tradisionele leiers, ‘n kwessie wat ’n probleem begin word vir die KZN-regering.
Bronne: The Citizen, IOL, Flipboard
Lees ook: Man dood in verbyryskietery in Wentworth terwyl hy ma besoek



