Man dood in verbyryskietery in Wentworth terwyl hy ma besoek

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Vrou jaag weg ná verbyryskietery in Durban

’n Man van Wentworth (34) is Donderdag dood in ’n verbyryskietery op Reigerpad terwyl hy by sy ma gekuier het.

Hy is geskiet terwyl hy in sy motor was en is later in ‘n hospitaal oorlede.

Die polisie is besig om die moord te ondersoek.

Bronne: IOL, ECR, The Pink Brain

Lees ook: Vrou jaag weg ná verbyryskietery in Durban