Lees ook: Saak van mans wat glo Nick Frischke beroof het, uitgestel
’n Durbanse vrou het Maandag na ’n diensstasie gejaag nadat onbekende verdagtes vanuit ‘n ander voertuig op haar en ’n passasier begin skiet het.
Die passasier, ‘n man in sy veertigs, is op die toneel dood verklaar en die bestuurder is met verskeie beserings na ‘n hospitaal geneem.
Die verdagtes het gevlug. Die voertuig is in die tussentyd in die Cato Manor-gebied gevind.
Bronne: IOL, Flipboard, Soeknet, VN Explorer
Lees ook: Buitelandse vrou in hegtenis met dwelms van R289 000



