Die Suid-Afrikaanse musikant Jan Bloukaas neem tans ‘n welverdiende ruskans in Europa.
Bloukaas, oftewel Jean du Plessis, is verlede jaar met breinkanker gediagnoseer.
Du Plessis het bekendheid verwerf met sy 2017-treffer Kaas Bra en het sedertdien die verhoog met van die land se grootste kunstenaars gedeel.
Hy het op 3 Oktober bekendgemaak dat sy opnames vir sy nuwe album klaar is nadat hy sy aanhangers belowe het hy is vasbeslote om sy album te voltooi voor hy met kankerbehandeling begin.
Hy het in Maart ‘n nuwe album vrygestel. Lees meer hier.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



