Fikile Mbalula kondig optog in Tshwane aan

Deel hierdie storie / Share this story

Fikile Mbalula het Vrydag ‘n plasing op sosiale media gemaak waarin hy sê dat die ANC ‘n optog vir 17 Maart 2023 om 10:00 in Tshwane (Pretoria) beplan.

Die #PeoplesMarch, soos dit genoem word, gaan daaroor om die Stad Tshwane van die DA terug te neem. Dit sal by Marabastad-busdepot begin.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel