Lees ook: Vrou moet weer saak maak teen speurderman na beweerde aanranding
Amos Tsotetsi en Eunice Totsetsi is in hegtenis geneem dae na die liggaam van Mxolisi Mthombeni (50) in ’n erf in Thabo Mofutsanyana gevind is.
Mthombeni se liggaam is Sondag met verskeie wonde ontdek. Amos en Eunice Totsetsi is Woensdag in hegtenis geneem.
Dit word vermoed dat die vrou se nuwe kêrel in ’n argument met die oorledene betrokke was en Mofutsanyana met ‘n bottel of iets soortgelyk geslaan het.
Die vrou is aangekla van regsverydeling en is deur die Tsaseng-landdroshof met ’n waarskuwing vrygelaat.
Die man sal tot 16 Maart in aanhouding bly vir ’n formele borgtogaansoek.
Bronne: Times LIVE, The Citizen, The World News
Lees ook: Vrou moet weer saak maak teen speurderman na beweerde aanranding



