‘n Vrou is gisteraand beseer nadat sy om 21:00 van ‘n supermark (Save-Rite Wholesalers) se dak in Wandellaan, Potchefstroom, Noordwes-0provinsie, gespring het.
Mooirivier Beskerming was saam met ER24 EMS (Pty) Ltd. op die toneel.
Die vrou is met verskeie beserings deur ER24 per ambulans na Potchefstroom-hospitaal vervoer.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



