Vermiste Upington-vrou gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Die vermiste Dawn Page wat in die Upington-area vermis geraak het, is veilig gevind.

Missing Children South Africa het die nuus bevestig en ook almal bedank wat gehelp het om pamflette te versprei en haar op te spoor.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel