Opgewondenheid loop hoog kort voor Griekwas-en-Cheetah-wedstryd in Kimberley

Deel hierdie storie / Share this story

Die opgewondenheid loop hoog vir die wedstryd wat vanmiddag om 16:00 tussen die Cheetahs en die Griekwas in Kimberley gespeel word.

Nadia Louw, woordvoerder vir die Griekwas, sê hulle is al heeldag besig ter voorbereiding vir die wedstryd.

Hanru Sirgel, Michael Amiras en Andrew Beerwinkel sal nie speel nie weens beserings.

Hier is die span:

Daar is ook lekker kompetisies aan die gang.

Kaartjies sal by die hek beskikbaar wees.